top of page

Die 5de Februarie was dit sleepaankondiging. Die senuwees het geknaag en stresvlakke was hemelhoog. Maar toe hoor ons die briljante nuus: Wag-‘n-Bietjie se sleep vir 2022 is...
L-L-L-LAUREUS!

But who and what is Laureus Men’s Residence really? 

WhatsApp Image 2022-06-26 at 6_edited.jpg
WhatsApp Image 2022-06-26 at 6_edited.jpg

This residence was established in 2001 – interesting fact – Laureus had its 21st birthday on the 14th of February. But their physical building (right next to us) was only opened on the 14th of February 2016. They opened it on this date because that is the day their residence was established way back in 2001.

Fun fact – Laureus was eers in Ratau-Suid se gebou en daarom is daar tot vandag toe ‘n bietjie van ‘n vriendskaplike “rivalry” tussen die twee koshuise.

Laureus se volle naam is Laureus Vicencius. Laureus beteken “victor” en Vicencius beteken “in battle” so hulle is victors/victorius in battle. Hulle slogan is Omnia Pro Imperio dit is Latyns vir “alles vir die ryk”.

Die koshuis bestaan uit 7 gange. Die gange het elkeen hul unieke naam en tema en as jy mooi na die gebou kyk kan jy die gange se name op hul stoepkamers se mure sien. Net vir interessantheid – hier is die name van die gange: Bos, Fervor, Nexus, Valhalla, Majuba, Valencia and Akropolis.

Laureus‘ HC consists of 9 members and they each have a special name and ranking.

Interessante feit: Laureus is die enigste koshuis op kampus wat staatsname vir hulle HK het.

 The Primarius is called “Keiser” and the Vice-primarius is called “Genitor”. Then they have Praetor, Competor, Auxilium, Amoenus, Lepidus, Olympus and Legatus. Luckily these are not their real names – just imagine!

Laureus se hooftema is die Romeinse Ryk en dit is waar hulle staatsbenaming vandaan kom dit verwys ook na hulle onderskeie portefeuljes.

Actually, I lied... Their HC consists of 10 members – the 10th obviously refers to “Buffeltjie”. Buffeltjie is nie net die 10de lid van die HK nie, maar hy is ook Laureus se mascot. Buffeltjie represents their past, present and future – very poetic!

Net uit hierdie bietjie agtergrond oor Laureus kan mens onmiddellik aflei dat dit ‘n ongelooflike tradisieryke koshuis is. Ek het bietjie “inside info” gekry oor van hulle grootste tradisies.

WhatsApp Image 2022-06-26 at 6.00_edited.jpg

Tradisie 1: Die HK het elkeen ‘n solat (nié ‘n stok nie!) wat hulle rondra. Dit is kort vir solatvisium wat ‘n teken is van broederskap en eenheid onder die HK. En baie interessant – as hulle hul solat sou val of vergeet –  R50 boete vir jou!

Tradition 2: The first years of Laureus is called “Bulletjies” and every resident receives a unique nickname in their first year.

Tradisie 3: Laureus is die enigste manskoshuis op kampus wat kruisbande dra. Hulle kry hul kruisbande eers in hul tweedejaar na Pledges-week. Dit is ‘n week waar die HK vir die inwoners pledges (opdragte) gee wat hulle uit ‘n hoed moet trek en dan moet hulle in daardie week allerhande snaakse goed doen. So verdien hulled an hul kruisbande

Tradition 4: The clubhouse of Laureus is called “Die Watergat” (the watering hole) and in the clubhouse, there is a special room for the “Buffelbond”. No one except members of the “Buffelbond” is allowed except when a member invites you. (Fingers crossed we get invited one day – I am really curious as to how it looks on the inside…) The “Buffelbond” is like Wag-‘n-Bietjie’s “Oudoppe”.

Tradisie 5: Laureus het ook ‘n geeskomitee soos ons Quakies – maar hulle word die Senaat genoem en lede hiervan is nie anoniem nie.

En dit is die hooftrekke vir hierdie artikel. Trots geborg deur Robert Spence. (Fun Fact hy is Laureus se MEK & Werwing & Argiewe HK-lid)

Karlynka Stafford

bottom of page